Skool-Profil

KennisKafee: Wetenskap

Welkom by my aanlyn klaskamer! Hier gesels ons lekker en leer saam. Weeklikse groepsklasse, plek vir vrae as jy vassit, en notas en eksamen-prep.

KennisKafee: Wetenskap
📊 437d +130d +3
Kurzname: wetenskap-groepsklasse-6577 Zuletzt gecrawlt: 2026-04-20 12:07:22.917955 UTC Preis: $17.00/month Kurz-URL: https://www.skoo.li/wetenskap-groepsklasse-6577
13Mitglieder
0Online
1Admins
👍 0 😎 0 🔥 0 👏 0
Über

Welkom by KennisKafee – jou aanlyn klaskamer vir Wetenskap. Dis ’n plek vir lekker gesels, lag, vrae vra, en ook ernstig leer.

Kom loer in die klaskamer rond - daar is 'n gratis proeftydperk van 7 dae.

WAT IS BINNE DIE KLASKAMER? (NET R299/MAAND)

BY WIE LEER JY?

Ek is Febé Meyer, ’n wetenskaplike met 'n MSc in Biotegnologie, 'n tutor met 9+ jaar se ervaring en 'n professionele wetenskapskommunikeerder vir die laaste 14 jaar. Dis so lekker vir my om wetenskaplike konsepte eenvoudig te maak, en om wetenskap lekker te maak vir my leerlinge!

VIR WIE IS KENNISKAFEE?

KennisKafee is hier vir hoërskoolleerders wat Wetenskap beter wil verstaan, wil makliker en lekkerder leer, en punte in stand wil hou sonder die druk en hoë koste van individuele ekstra klasse.

Weeklikse aanlyn groepsklasse vir elke graad tydens die kwartaal (sien dit as hersieningsessies)

'n Plek om vrae te vra en hulp te kry

BONUS: Notas, opsommings, flitskaarte, breinkaarte, en video's word weekliks opgelaai

Diskussion

Kommentare

Kommentare

Member-Notizen

Logge dich zuerst ein, um an der Diskussion zu diesem Listing teilzunehmen.

Noch keine Kommentare. Hinterlasse als erstes Member eine Notiz.