Perfil de Skool
Die Som Laboratorium
Nuevo
Die Som Lab is waar Gr.9 Hoërskool eksperimenteer met wiskunde dmv maklik-om-te-verstaan videos. Dis waar Deursettingsvermoeë & Sukses behaal word
📊 11
2Miembros
0En línea
1Admins
👍 0
😎 0
🔥 0
👏 0
Is jou kind besig om te sukkel met Wiskunde? 😟
👩👧 Help jou kind om Wiskunde te verstaan
Die Som Laboratorium is die plek waar Hoërskool leerders (Gr.8 en 9) lekker saam leer, ons kuier saam en ons bou aan Iets goed.
⚡ Wiskunde hoef nie moeilik te wees nie!
By Die Som Laboratorium wys ek jou presies HOE om somme te doen.
# Geen raaiwerk nie. Net verstaan. 💡
🎥 Kort videos
📘 Maklik verduidelik
📲 Leer teen jou eie tempo
💥 Resultate wat wys
💡 Perfek vir hersiening & eksamen voorbereiding
ONTHOU...WISKUNDE IS LEKKER!!
Discusión
Comentarios
Comentarios
Notas de miembros
Inicia sesión primero para unirte a la conversación sobre este listing.
Todavía no hay comentarios. Sé el primer miembro en dejar una nota.